Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Vliegie" deur C. Louis Leipoldt
"Vliegie" deur C. Louis Leipoldt [boodskap #146016] |
Fri, 02 August 2024 10:04 |
 |
Jan die Man
Boodskappe: 529 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Vliegie, vliegie, fluister
As jy vlieg vir my;
Waar was jy eergister
Waarvandaan kom jy?
Boetie sê jy lewe
Net maar vir 'n dag
Vliegie, vliegie, fluister -
Waar was jy vannag?
Slaap jy, vliegie? Droom jy,
As jy sedig staan?
Vliegie, kom vertel my,
Eér jou dag vergaan.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 13 12:55:15 UTC 2025
|